Erfenis Publikasies / Heritage Publications

Erfenis Publikasies / Heritage Publications
PROFESSIONAL, AFFORDABLE SELF-PUBLICATION / BEKOSTIGBARE, PROFESSIONELE SELFPUBLIKASIE

Self-publication / Selfpublikasie

Self-publication / Selfpublikasie

Thursday 24 May 2018

HONDEKLIPBAAI: van toeka tot nou



In Hondklipbaai: van toeka tot nou word hierdie kusdorpie soveel meer as ’n naam op ’n padbord langs die N7. Tinus Bruwer laat die geskiedenis van die Hondeklipbaaistreek lewe met sy vertellings oor hierdie oudste maar uiters gevaarlike natuurlike hawe aan die weskus van Suid-Afrika.
Lees oor die talle skipbreuke langs die kus en loop op die spoor van koper- en diamantontginning in Namakwaland. Watter soort mens het hierdie streek getem deur eeue se ontberings en swaarkry; hoe het Moordenaarsbaai sy naam gekry en waar lĂȘ Simson se Moertjie? Is daar ’n logiese verklaring vir die onverklaarbare “Verskynsel” buite Hondeklipbaai?

Hierdie boek vertel jou oor Hondeklipbaai se toeka en sy nou.

Bestellings:
Sel: 082 9753736
WhatsApp: 072 2057058

Posbus 1, Hondeklipbaai, 8222