Erfenis Publikasies / Heritage Publications

Erfenis Publikasies / Heritage Publications
PROFESSIONAL, AFFORDABLE SELF-PUBLICATION / BEKOSTIGBARE, PROFESSIONELE SELFPUBLIKASIE

Self-publication / Selfpublikasie

Self-publication / Selfpublikasie

Tuesday 18 June 2013

Rondomtalie vergetelheid

Veels geluk aan Ria Bekker met haar debuut Ronomtalie vergetelheid. Dit is 'n roerende ware verhaal oor 'n lewe met Alzheimer.

"Alzheimer is 'n doodloopstraat na hoop, geen uitkoms na 'n liggewende aardse lewe nie, maar 'n besliste uitkoms in die hemel."

Omslagontwerp en uitleg deur Stella Stofberg

Hierdie boek getuig van baie vreugde, hartseer en 'n onwrikbare geloof in God Drie-enig. 'n Boek wat jy diƩ jaar moet lees. Bestel by die skrywer self: 073 760 3194 of 054-332 3168.

No comments:

Post a Comment