Erfenis Publikasies / Heritage Publications

Erfenis Publikasies / Heritage Publications
PROFESSIONAL, AFFORDABLE SELF-PUBLICATION / BEKOSTIGBARE, PROFESSIONELE SELFPUBLIKASIE

Self-publication / Selfpublikasie

Self-publication / Selfpublikasie

Dienste/Services


Erfenis Publikasies kan skrywers help met die volgende dienste:
  • Omslagontwerp
  • Uitleg van gedrukte boek
  • Omskakeling na e-boek
  • Redigering van teks
  • Proeflees van teks
  • Indeksering
  • Vertaling uit Afrikaans na Engels
  • Vertaling uit Engels na Afrikaans
  • Ontwerp van bemarkingsmateriaal soos plakkate, besigheidskaartjies, boekmerke, poskaarte en kalenders
  • HoĆ« kwaliteit drukwerk
  • Ontwerp van 'n Facebook bladsy en of  'n website vir jou boek
Kontak vir Stella Stofberg by: stofbergstella@gmail.com


No comments:

Post a Comment