Omslagontwerp deur Stella Stofberg |
Erfenis
Publikasies ontwerp ook net die omslag van 'n boek soos hierdie een vir Roelf
de Wet wat uitgegee is Pikkie Publikasies:
Goue lewenswysheid van die
silwerjare
Die spreuk lui dat ’n pot goud
aan die einde van die reënboog te vind is. As ’n mens na baie somers se paaie
nog steeds die avontuurlus het om na dié pot goud te gaan soek, is die
resultaat verrassend! Hiervan is Dr. Roelf de Wet se boek, “Reënboog oor die
silwerjare – Ontdek die rykdom van die grysheid”, ’n wonderlike voorbeeld. In
dié boek vertel Roelf nie net oor die pad na waar die reënboog oor die
silwerjare strek nie, maar hy bied ook hierin die goue wysheid aan wat sinoniem
is met die grysheid.
Prof. Jan-Albert van den Berg
Departement Praktiese Teologie, Fakulteit Teologie
Universiteit van die Vrystaat
BESTEL BY:
PIKKIE PUBLIKASIES
kara@woemaboeke.com
No comments:
Post a Comment