Omslagontwerp deur Stella Stofberg |
Toe Maritz Spaarwater se loopbaam as
prokureur hom verveel, vind hy sy nis in die SA Weermag en die
intelligensiewêreld. Vanuit verskeie senior posisies in diens van die staat,
was hy gedurende die laaste drie dekades van die 20ste eeu ’n intieme waarnemer
van die mees ingrypende staatkundige en maatskaplike omwenteling in die
geskiedenis van Suid-Afrika. Hy beskryf die kopskuiwe en prosesse wat tot die
vervanging van apartheid met ’n grondwetlike demokrasie gelei het, en oorweeg
die nadraai daarvan. Sy stories is uniek in die meersydigheid daarvan.
BESTELLINGS:
Maritz Spaarwater