Erfenis Publikasies / Heritage Publications

Erfenis Publikasies / Heritage Publications
PROFESSIONAL, AFFORDABLE SELF-PUBLICATION / BEKOSTIGBARE, PROFESSIONELE SELFPUBLIKASIE

Self-publication / Selfpublikasie

Self-publication / Selfpublikasie

Tuesday 21 June 2016

DIE SPOOK WAT BOOMGEKLIM EN LIG GEVIND HET

Omslagontwerp deur Stella Stofberg

Toe Maritz Spaarwater se loopbaam as prokureur hom verveel, vind hy sy nis in die SA Weermag en die intelligensiewêreld. Vanuit verskeie senior posisies in diens van die staat, was hy gedurende die laaste drie dekades van die 20ste eeu ’n intieme waarnemer van die mees ingrypende staatkundige en maatskaplike omwenteling in die geskiedenis van Suid-Afrika. Hy beskryf die kopskuiwe en prosesse wat tot die vervanging van apartheid met ’n grondwetlike demokrasie gelei het, en oorweeg die nadraai daarvan. Sy stories is uniek in die meersydigheid daarvan.

BESTELLINGS:
Maritz Spaarwater

No comments:

Post a Comment