Veels
geluk aan Willem Malherbe met sy debuut "die Camino: churros en
chirurgie"! Dit is ’n lieflike reis"dagboek" met volkleur foto's oor sy
en sy vrou, Hildegard se ervaringe gedurende hulle Camino-staptog in
beide Frankryk en Spanje. Die boek bevat pittige staaltjies en
waardevolle inligting vir enigiemand wat in die Camino belangstel.
Kontak vir Willem by wpm@isales.co.za
Omslagontwerp en uitleg deur Stella Stofberg
No comments:
Post a Comment