Erfenis Publikasies / Heritage Publications

Erfenis Publikasies / Heritage Publications
PROFESSIONAL, AFFORDABLE SELF-PUBLICATION / BEKOSTIGBARE, PROFESSIONELE SELFPUBLIKASIE

Self-publication / Selfpublikasie

Self-publication / Selfpublikasie

Tuesday 4 November 2014

Die familie SPAARWATER in Suid-Afrika

Omslagontwerp en uitleg deur Stella Stofberg
Die eerste bekende Spaarwaters in Suid-Afrika het in 1845 uit Rotterdam, Nederland in die land aangekom. Hulle was ‘n seun, Pieter, 12 jaar oud, en sy latere eggenote, Elizabeth Helders, vyf. Volgens oorlewering het hulle gestam uit  die Watergeuse van die suide van die provinsie Holland. Hulle is in 1863 in Kaapstad getroud en het hulle in Stellenbosch gevestig. Uit die huwelik is vier kinders gebore, twee dogters en twee seuns. Die seuns, Pieter en Hendrik Johannes, het kort voor die uitbreek van die Anglo-Boereoorlog na die Zuid-Afrikaansche Republiek geĆ«migreer, waar albei van hulle spore in die oorlog nagelaat het.

Bestellings:
Maritz Spaarwater
083 302 2093

maritzs@mweb.co.za

No comments:

Post a Comment