Erfenis Publikasies / Heritage Publications

Erfenis Publikasies / Heritage Publications
PROFESSIONAL, AFFORDABLE SELF-PUBLICATION / BEKOSTIGBARE, PROFESSIONELE SELFPUBLIKASIE

Self-publication / Selfpublikasie

Self-publication / Selfpublikasie

Tuesday 4 November 2014

MEESTERS, MAGNATE EN MENERE . . .

Omslagontwerp en uitleg deur Stella Stofberg
’n Autobiografie:

Op die stoep waar Johannes nou se dae baie tyd deurbring – somertyd in die koelte, winters in die skraal sonnetjie, soggens met Boeretroos, later met ’n Bolandse versnapering – wonder hy wat hy wys geword het by die karakters wat die afgelope sewe dekades sy pad gekruis het. Hy onthou net diĆ© wat direk of in die verbygaan ’n spoor gelaat het. Mooi en lelik, ryk en arm, eerlik en skelm, almal slim, want by dommes leer ’n mens niks.
Johannes se storie is by uitstek bedoel vir sy familie en spesiale vriende, ’n private relaas. ’n Klein stukkie van Suid-Afrika se geskiedenis oor die laaste helfte van die twintigste eeu.

Bestellings:
Johannes Hamman
johannes@hamman.co.za

No comments:

Post a Comment