Omslagontwerp deur Stella Stofberg |
'n Jeugverhaal:
“Die onheilspellende vrees proe
soos lood in sy mond. Weer wonder hy waar sy volgmotor kan wees, want daar is
nog steeds geen teken van ligte nie. Skielik is daar meer skaduwees agter
hom en hy kan ook hoor dat daar in die verte opgewonde geblaf of gelag of
gegiggel word. Hy besef dat hy al hoe meer agtervolgers by kry. Die
benoudheid klop swaar in hom en hy weet dit is fataal, want dit neem suurstof
en energie weg van waar hy dit nou nodig het.”
Bestellings:
Heila Henning
heijohn@telkomsa.net
No comments:
Post a Comment